Afrikanerdom

Humancafe's Bulletin Boards: PeoplesBook2000 Themes and Topics: WAR AND PEACE: Afrikanerdom
By Anonymous on Wednesday, August 8, 2001 - 05:30 pm:

Die Afrikaner is deur baie. Maar ons staan vas, deur die oorloë, die pyn, die verdrukking. Ons nasie sal bly staan deur dik en dun, saam staan ons, al wil dit nie altyd so lyk nie. Een se probleem is partykeer onweetend 'n ander se kwaal. Daar word gesê ons kan nie saamstaan nie, dit is onwaar. Ons het al menigde oorloë saam geveg en nog altyd bly staan. Huidige omstandighede gaan ons nie onder kry nie, niks kan nie....Ons is die Afrikaners, bouers van Suid-Afrika, ons sal die land terug kry, al sal ons hom moet vat. Ons vat lank om wakker te skrik in sulke omstandighede, maar as ons wakker skrik, is dit soos die son wat opkom, soos 'n leeu wat opstaan na sy nagrus. Iets om voor bang te wees. Veg sal ons veg, ons veg altyd, en altyd vir Suid-Afrika.


By Ivan A. on Tuesday, August 14, 2001 - 07:07 pm:

RE Die Afrikaner:

It is the right of all tribes, whether white, black, or red, of Africa, the Americas, Asian, to maintain their identity integrity. Though conflict will always exist, and suffering is the lot of mankind, there is peaceful resolution possible when there is a will to do so. War is not the answer, for aggression begets more aggression, and coercion leads to more coercion. Only in peace can we find the freedom to be who we are. To find agreement where there are differences is the greatest good, the greatest principle, and from it comes the greatest freedom of a people. And only in freedom will a people survive.


Please refer to entry on Ethics in the FORUM at http://www.humancafe.com/discus/, under category "A New Philosophic Enlightenment", dated August 6, 2001, for additional ideas.

-Ivan


Add a Message


This is a public posting area. If you do not have an account, enter your full name into the "Username" box and leave the "Password" box empty. Your e-mail address is optional.
Username:  
Password:
E-mail:
Post as "Anonymous"